Welkom by ons webtuiste
Ons diens en herstel trekkers en stroopers tot nuwe standaard.

Ons webtuiste dien as 'n bron vir ons kliente om te sien watter dienste ons bied asook hoe ons, ons dienste lewer.

Ons is gerig in Villiers in die Vrystaat. Ons lewer ons dienste in alle distrikte in Suid Afrika.

Vir enige verdere vrae, bel gerus.
Adres:
Hoof Straat Villiers
Langs Gunther Staal Werke
Vrystaat
Vul gerus u besonderhede in vir navrae.
Kontak Besonderhede:
Hendrik J.v. Niewenhuizen
Sel: 082 442 5950

Email: jdtrekkers@mweb.co.za
john_deere_trekker_dienste002023.gif john_deere_trekker_dienste002013.gif john_deere_trekker_dienste002012.gif john_deere_trekker_dienste002011.gif john_deere_trekker_dienste002008.gif john_deere_trekker_dienste002004.gif john_deere_trekker_dienste002003.gif